Description
Human & Rousseau
Derde druk 1998
Sagteband in mooi toestand, gekleurde glansvoorblad,
R100.00
Die vreemde God en sy mense verskuif die grense van die Christelike tradisie. Willem de Klerk beskou die twyfel, verwarring en vrae wat hy in eie gemoed en by talle ander mense waarneem rondom ‘n hele reeks oorgelewerde geloofsopvattings.
Mense kom vreemde dinge oor in lyding en skol en dra dikwels swaar aan die las van skuld en angs wat deur die kerklike bediening op hulle gelaai het. Die vreemde God en sy mense bied ‘n ander antwoord…
God word aangebied nie as ontstellende bedreiging nie, maar as die gerusstellende misterie. Juis in die vreemdheid avn God, lê die vertroosting.
Out of stock
Human & Rousseau
Derde druk 1998
Sagteband in mooi toestand, gekleurde glansvoorblad,