Gebedslewe en die binnekamer / Andrew Murray

R120.00

Die inhoud van die boek is wyd opgedeel in drie dele maar met verskeie onderafdelings in elke deel:

Die gebedslewe

Die binnekamer

Die diepste geheim van die pinksterlewe

2 in stock

SKU: GEE.APR.039/6/19; GEE.GER.176/1/20 Category:

Description

NG Kerk Uitgewers

Sewende druk; Agtste druk

Sagteband met ‘n effe harder voorblad as die sagtebande deesdae boek is kleiner ook as normaalweg en in mooi skoon toestand, slegs n paar sirkeltjies in pen om paar opskrifte in indeks getrek

In Afrikaans vertaal deur Timo Kriel

Oorspronklike titel: Het gebedsleven en De Binnekamer – 1912

Uiters gesogte boek