Die woord van eer /Baastad, Babbis Friss

R100.00

Die geheimsinnige ridder het op Maandag verskyn. Om presies te wees: hy het nie verskyn nie; hy was sommer daar. Tott was juis op die punt om te sê wie die nuwe fiets gebreek het, toe hy onthou dat hy sy erewoord gegee het om nie te verklap nie. En elke keer daarna wanneer hy sy belofte wil breek, is die ridder daar. So word Tott deur sy gewete geknel en voortgedryf om alles in sy vermoë te doen om ‘n nuwe fiest in die hande te kry – voor Saterdag. Die woord van eer vertel hoe Tott spartel om sy woord te hou en die fiets betyds te kry. ‘n Mens kan nie anders as om hom jammer en hom ook lief te hê nie. Sy karaktervastheid stref sterk. Tog verwag die leser dat hy sy belofte gaan vergeet. Maar aan Tott word geen keuse gelaat nie. Die noodlot dryf hom voort. En Saterdag kom meedoënloos nader…

2 in stock

SKU: FIKSIE.VERT.JVW/17; FIKSIE.VERT.KAN.003/12/18 Categories: ,

Description

Tafelberg

Hardeband met mooi en netjiese s.o. boodskap aan vorige eienaar voorin, sellotapemerke op titelbladsye, maar boek nog stewig. Op 3 plekke in boek met pen geskryf in kantruimtes en op agterflap; 1ste druk, 1961

Uit Noors vertaal deur Siv Borgin. Illustrasies Ulf Aas

Reeks:  Klein kadetreeks nr. 2