Die ysterpad see toe / John Coetzee

R25.00

Dolf sie ndie rooi gat waar die koeël binnegegaan het tussen die oë, net bokant die slurp, en met ‘n geknal van takke val die olifant morsdood neer.  Net betyds spring sy pa uit die pad van een van die yslike tande wat grond omploeg.

Met ‘n oorverdowende getrompet storm nog ‘n paar van die olifante op die geselskap af.  Hierdie slag weet Dok waar sy voete is, en hy draai om en vlug terwyl die ander se geweers agter hom knal. Hy hoor hoe ‘n paar olifante val, dan hoor hy ook sy pa se stem tussendeur…

Out of stock

SKU: JEUG.FRI.1616/2011/ Category:

Description

Uitgewer: Tafelberg

Datum: Eerste druk 1986

Toestand: Sagteband oorgetrek met kleefplastiek, wat verbruin het aan binnekatn stempel van vorige boekwinkel voorin, sakkie agterin goeie leeskopie, buiteblad toon heelwat verweer en ouderdom