Dink aan jou Skepper…/ Korps Veritas Vincet

R50.00

14 Kort hoofstukke oor ons jeug deur verskeie predikante en teoloë soos ds. JL Helberg, ds. J.A. van Rooy, ds. C Hattingh, Dr. SJ van der Walt, ds CJ Malan, Dr. JH Coetzee, ds. MJ Booyens ens

1 in stock

SKU: GEE.MAB.070/12/19 Category:

Description

Pro Rege Beperk, 1960, Hardeband, Boek nog redelik mooi, Buiteblaaie begin losskeur van boek en herstel, hoeke bietjie omgebuig.