Dorado /Dreyer, Tom

R160.00

“Van die agterpaaie van die Karoo tot in die agterstate van Kuilsrivier, lees Dorado asof David Lynch en Wim Wenders saam ‘n roadmovie  hier kom skiet het. Tom Dreyer ken die taal wat teerpad praat.”

1 in stock

SKU: FIKSIE.VRE.043/2/13/26 (c) Category: Tag:

Description

Penguin

Eerste uitgawe, eerste druk 2016

Sagtebandboek in puik toestand, so goed soos nuut