Draaijakkals: ‘n Skelmroman /Weideman, George

R130.00

Draaijakkals, oftewel die ongelooflike eerste jeug van Nicolaas Alettus Lazarus – stofpoepertjie, tusseninner en aartskalant van die Onderveld. Waarin die verteller se wedervaringe oor sowat drie dekades aan die leser voorgehou word, beginnende met ‘n ontvangenis in ‘n bakoond, padlang verder verby samaritane wat op hul moer kry, gehoorsame en ongehoorsame meisies, ‘n spul Nazi’s en diverse holmolle, en eindigende met ‘n ‘n tuiskoms tussen ‘n klomp skewe brode in ‘n anderste bakoond.

1 in stock

SKU: FIKSIE.LIN.013/21/6/26 Category:

Description

Tafelberg

Derde druk 2001

Sagteband in puik skoon en netjiese toestand

Hierdie boek is bekroon met die M-Net prys 2000 en die ATKV-prys 2000