Drietoon van die Vrystaat / H.J. Vermaas

R95.00

Fynhoor, Drietoon se moeder het groot sleg geword. Na die dood van haar reun is sy deur honger daartoe gedryf om skape te vang. Maar daarom het Drietoon sleg grootgeword. Die skaapvleis waarmee sy ma hom gevoer het, het hom bederf. Reeds as jong jakkalsie het hy ook kennis gemaak met die mens se strikke: valgate, slagysters, vergiftigde aas. ‘n Rooijakkals leer net een maal;  Drietoon het die gewiksste skaapvanger geword wat die boere nog gesin het – die verskrikking van die noordoostelike Vrystaat. Toe kom Lafras, die jakkalsjagter, en vir die eerste keer kry Drietoon ‘n waardige teenstander…

Out of stock

SKU: FIKSIE.DON.006/2/11/22 Category:

Description

Uitgewer: Nasionale Boekhandel

Datum: Vierde druk 1969

Toestand: Hardeband met stofomslag, sakkie en stempels voorin boek, boek nog in mooi en stewige toestand