Een is ons Meester / Rob Visser

R50.00

Hierdie boek is ‘n versameling lesings en artikels. Die meeste daarvan is in verskillende tydskrifte gepublisser.

Die eerste sewe hoofstukke het veral betrekking op etiese vraagstukke. Die meeste van hierdie lesings is op simposiums vir medici aangebied.

Hoofstukke 8-12 is meer gerig op die direkte bestudering van God se Woord en die weerlegging van dwaalleer.

Hoofstukke 13-17 is veral op die leer van God se Woord en die kerkreg gerig.

Category:

Description

Die Boekuitgewers

2007

Hardeband soos nuut, plakker voorin geplak aan ‘n vorige eienaar