Eerste stemme / Saamgestel deur P.J. Nienaber

R100.00

‘n Bloemlesing uit die tydperk van die Genootskap van Regte Afrikaners, uitgegee deur Perskor ter ere van ons taalhelde en ons eerste digters.

1 in stock

SKU: DIG.STE.137/2012 Category:

Description

Perskor

Eerste uitgawe eerste druk 1973

Hardeband sonder omslag xbibboek met stempels maar boek in puik toestand

Hardeband en binn-illustrasies deur A. Stork

Spesiale boek met mooi tipe skrif en mooi afrondings in boek