Eiland in die Wind /Maritz, Empie

R80.00

Eiland in die wind is ‘n besonderse jeugverhaal wat afspeel op Robbeneiland toe dit nog ‘n kolonie vir melaatses en kranksinniges was. Die buitengewone tema en ongewone karakters maak daarvan ‘n verhaal wat ‘n mens met naelbytspanning in één hou lees.

Out of stock

SKU: JEUG.DON.012/28/9/21; JEUG.KLE.003/9/22 Category:

Description

Uitgewers: Tafelberg Uitgewers

Eerste uitgawe, eerste druk 1990

Sagteband boek met effense verweer op kante.

Illustreerder: Angus McBride