Fyn porselein / Helena Hugo

R180.00

Drie geslagte vroue neem bestek van hulle lewe. Helena Hugo verken op ‘n insiggewende en ontroerende manier jeug, nakennis, begrip en onbegrip oor generasies heen. Want ‘n ander mens, selfs ‘n geliefde, kan nie ten volle geken word nie.

1 in stock

SKU: FIKSIE.HEL.001/04/17 Category:

Description

Uitgegee deur Lapa Uitgewers

Eerste uitgawe 2012

Splinternuwe eksemplaar met skrywer se handtekening

R180