Pegasus / Helena Hugo

R110.00

Toe Annelida, die meisie van Atlantis, saam met Doran na Xenos vertrek het, het sy gedink die nagmerrie is verby. Maar nou lyk dit asof dit pas gbegin het. Iets vreemds is aan die gang op Xenos.

Na maande in die ruimte weet Annelida dat sy enigiets kan verwag. Dit voel vir haar asof sy niemand meer kan vertrou nie. Doran is skielik so geheimsinnig en half afsydig. Is hy deel van die nagmerrie of wil die bose magate hom ook vernietig? En wie is die vyand: Ikaros en sy wit duiwe of Talos en die D-tipes? En waarom kom die Pegasus weer terug?

Jy sal die boek nie wil neersit voordat jy uitgevind het nie.

2 in stock

SKU: JEUG.JUS.005/4/5/22; JEUG.LIN.(B)019/18/22 Categories: ,

Description

Perskor

Eerste uitgawe eerste druk 1993

Hardeband met mooi en gekleurde glansvoorblad soos nuut, blaaie effe vergeel

Omslag: Douw van Heerden