Description
Tafelberg-Uitgewers
Eerste uitgawe 1980
Hardeband met mooi en netjiese stofomslag, boek vertoon ongelees en is in puik toestand
Stofomslagontwerp: Cora Coetzee
Reeks: Boek 3 in die Gesie-reeks
R85.00
Vir Gesie van die arm buurt is dit ‘n groot verrassing dat sy sangtalent het. Sy hoef nie meer skuldig te voel oor sy nie in sport uitblink nie, want sy kan sing! Die skilderagtige huis Villa Musica vorm ‘n opwindende agtergrond vir haar dagdrome wat gou blye vooruitsigte word. Haar verhouding met Anton kry ‘n romantiese kleur, en “prins” Wilmer van die ryk woonbuurt Glendene sien haar raak … Maar iets loop verkeerd, en dit word al hoe verkeerder, sonder dat Gesie mooi verstaan wat dit is. Daar kom verwydering, nie net tussen haar en Anton nie, maar ook tussen haar en haar huismense, skoolmaats en geliefkoosde onderwyseres.
Out of stock
Tafelberg-Uitgewers
Eerste uitgawe 1980
Hardeband met mooi en netjiese stofomslag, boek vertoon ongelees en is in puik toestand
Stofomslagontwerp: Cora Coetzee
Reeks: Boek 3 in die Gesie-reeks