Geskiedenis van die Kruger-standbeeld /Preller, Gustav S Dr

R100.00

1 in stock

SKU: GESK.LID.002/6/24 Category:

Description

Die Ossewa-Boekhandel

Geen datum

Voorwoord deur PJS de Klerk (Voorsitter van die Kruger-Genootskap

Dun roesbruin A-5-grootte boekie met 32 bladsyemet selfs ook ‘n swart en wit skets van die Standbeeld – geteken deur AP du Toit

Twee hoekies van die voorblad is af vanweë ouderom, maar boek steeds vol inligting