Description
Departement van Inligting
Desember 1971
Groot byna A4 grootte sagteband boek, plakker is op agterblad gewees bo-oor drukkersinligting, effense skade van motvreetmerke op regterkant van boek, boek steeds baie waardevol
Heelwat swart en wit fotos van die geskiedenis in die boek

