Gesprekke met Skrywers 3

R70.00

MER in gesprek met Elize Botha

Uys Krige met Jan Rabie

Henriette Grové met Elize Botha

Jan Rabie met Elsa Joubert

Ina Rousseau met Abraham de Vries

Abraham de Vries met Chris Barnard

PG du Plessis met John Miles

 

 

2 in stock

SKU: BIO.MAB.083/12/19; BIO.GER.140/1/20 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers, 1973,

Hardeband met omslag,

Boek nog baie mooi, omslag bietjie omgebuig op plekke en geskeur op agterkant.