Gister se dade vandag se oordeel / J.P.J. Coetzer

R95.00

Hier het ons ‘n omvattende werk wat waardevol is omdat dit die “ander kant van die saak stel”;  wat goed gedokumenteer is en uiters waardevolle en skaars uitsprake tot die leser se beskikking stel. Dit geen ‘n histories-regtelike perspektief van omstandighede wat gelei het tot baie ingrypende en uiters omstrede besluitnemings gedurende die afgelope halfeeu. – Prof HL Crouse

Die boek slaag om, onder meer, ‘n baie omstrede onderwerp – naamlik die geregtigheid van die staat se veiligheidsoptrede oor ‘n tydperk van baie dekades – in perspektief te plaas. Dit toon aan die diegene wat met ‘n “skuldgevoel oor die verlede” worstel, dat daar ook ‘n ander sy is van die beeld van die WVK en ander geskep het. – Adv. A. Bosch

 

1 in stock

SKU: GESK.ELE.005/10/20 Category:

Description

Uitgegee deur J.P. van der Walt

1ste uitg 2000

Sagteband in goeie toestand vorige eienaar se naam voorin boek geskryf