Harde hout op Innis / Marie Malherbe

R95.00

Hierdie werk is bekroon in die Jeugverhaalwedstryd wat in 1953 deur die Kaapse Vroue-Landbouvereniging vir Afrikaanse prosakuns uitgeskryf is.

Al die boeke in die reeks is:

Innisdae

Na Innis – die lewe

Japie op Innis

Innis – Lenie se droomskool

Harde hout op Innis

1 in stock

SKU: JEUG.SUR.007/9/20 Category:

Description

Simondium Uitgewers

1964

Hardeband met mooi stofomslag, skoolstempels in boek, nog redelik netjies

Reeks : Innisreeks nr.5