Kers – en ander verhale/Marie Malherbe

R50.00

1 in stock

SKU: KOR.001/9/21 Category:

Description

Nasionale Pers

1939

Hardeband boek met effense verweerde hoeke en kante, vlekke op voor en agterblad. Waterskade op voorblad en sekere van die eerste bladsye. Biblioteek merker op rugkant, biblioteek kaartjie, stempel en geskrewe pen op voorste binneblad en kaartjies op agterblad.