Hemel op aarde : God se plan vir jou huwelik / Rassie en Marietjie Malherbe

R70.00

Jou huwelik kan hemel op aarde wees!

Die huwelik is 'n belangrike deel van God se plan vir ons. Hy wil hê ons huwelike moet mooi, gelukkig en vervuld wees. Ongelukkig sien al minder mense nog die huwelik as 'n instelling waarin hulle 'n verantwoordelikheid teenoor hulle lewensmaat, God, hulle kinders en selfs die samelewing het. Vir baie mense gaan dit net daaroor om hulleself gelukkig te maak en hulle eie behoeftes en begeertes te vervul.

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.REL0006 Category:

Description

Uitgewer:  Lux Verbi

Datum: Eerste uitgawe eerste druk 2011

Toestand: Sagteband in splinternuwe toestand