Description
Tafelberg
Eerste uitgawe, eerste druk 1991
Hardeband met mooi gekleurde omslag, x bibboek met plakkers en nommerswat verwyder is en gom agtergelaat het op eerste twee blaaie, blaaie vergeel maar boek nog netjies
Bondel fotos in die middel ingebind deur Annari van der Merwe
Bandontwerp: Linda Rademeyer
Illustrasie deur Ellalou Ritter uit “Loekie die rondlopertjie”

