Hulle wat agterbly: ‘n roman oor die laaste dae / Tim LaHaye en Jerry B. Jenkins

R60.00

In een rampspoedige oogwink verdwyn miljoene mense oor die hele aarde. Voertuie skielik onbeman, bly buite beheer aan die loop. Angsbevange beleef mense hoedat hulle geliefdes voor hulle oê verdwyn.

Te midde van chaos dwarsoor die wêreld moet kaptein Rayford Steele begin soek na sy vrou en kinders, na antwoorde , na die waarheid. Maar hoe verpletterend die verdwyning van mense ook al, die donkerste tyd in die geskiedenis van die planeet Aarde lê nog voor…

Out of stock

SKU: GEE.ESM.009/4/18 Category:

Description

Uitgewer: CUM

Datum: Eerste uitgawe 1998

Toestand: Sagteband in mooi en nuwe toestand

Vertaling: Rosalie van Aswegen

Reeks: Boek nr. 1 in die Hulle wat agterbly-reeks