Description
SUIDEKRUIS BOEKE
Eerste Afrikaanse uitgawe in 2011 deur Suiderkruis Boeke
Vertallind deur Francois Griebenow
Sagtebandboek in puik toestand, rug van boek liggies gekrap, vorige eienaar se naam voor in die boek in swart pen geskryf
Baie uniek en gewild

