Jagavonture / Ben Schoeman

R80.00

1 in stock

SKU: FIKSIE.JAG.DON.303/8/19 Categories: ,

Description

Perskor Uitgewery

Eerste uitgawe eerste druk 1973

Hardeband met heelwat vuilbruin vlekkies op voorblad van ouderdom en verniel, boek nog netjies binne

Foto’s in boek deur skrywer (swart en wit), ou skoolboek met stempels en nommers. handtekening van vorige eienaar voorin boek