Jan de Wet en die lofkleuters – my eerste Lofliedjies /De Wet, Jan

R100.00

70 lofliedere spesiaal vir kinders.

Sedert Jan de Wet in 1990 sy eerste kinderliedereprojek die lig laat sien het, het die Loflaaities ‘n huishoudelike naam in baie Suid-Afrikaanse huise geword.

Nou is hier die Lofliedjieboek vir kleuters en pre-primêre kinders. Hierdie is n boek propvol pragtige geestelike liedere met ‘n maklik-om-te-verstaan teks ter verduideliking van die inhoud van die liedere en ook met kleurvolle illustrasies. Daar is ook musieknota by elke liedjie.

Out of stock

SKU: KIN.ANS.006/11/4/22 Category:

Description

In samewerking met Sparrow (Maranata)

Teks Jan de Wet en Karyn Henley

Hardebandboek met mooi gekleurde skets op buite voorblad, omslag toon effens verweer, inhoud mooi en netjies

Illustrasies deur Dennas Davis

Oorspronklike idee: Randall Dennis