Janie du Plessis : ‘n keuse vir die lewe / Martie Meiring Retief

R120.00

In intieme biografie deel Janie met die leser grepe uit haar komplekse huwelik, haar man se dwelmverslawing, haar stryd met kanker en finansiële probleme. Die B-klas kind wat geglo het dat sy alles sou moes uithaal om eerste te kom, sou as ’n jong vrou weer alles sou moes uithaal om te oorleef.

Out of stock

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe tweede druk 2010

Sagtebandboek in splinternuwe toestand geteken deur die skrywer en opgedra aan die leser

Omslagfoto: Gerda Genis