Description
Human & Rousseau
Agtste druk 1997
Sagteband soos nuut, naam egter voorin boek doodgekrap met ‘n swart kokipen
Bandillustrasie: Nelda Vermaak
R85.00
“Het hulle dan nie self skole nie?”, vra Grootvos vir Joepie. “Wat het jou pa besiel om hulle te wil laat kom?”
Die vier nuwe kinders wat op Olienbult kom skoolgaan, veroorsaak gemengde gevoelens by Joepie. Hy was eers opgewonde oor hul koms, maar Grootvos voel anders oor die saak.: “Daar is nie hier op Olienbult ple vir ekstra peste en plae nie,” sê hy reguit.
En wanneer die nuwelinge eers daar is, lyk dit vir Joepie of Grootvos sowaar reg was.
Die gebeure wat daartoe lei dat Joepie uiteindelik die “indringers” van die stad af aanvaar, sorg vir ‘n boeiende en amusante leeservaring.
Out of stock
Human & Rousseau
Agtste druk 1997
Sagteband soos nuut, naam egter voorin boek doodgekrap met ‘n swart kokipen
Bandillustrasie: Nelda Vermaak