Description
Kernredaksie: Rialette Wiehahn, EC Britz, PH Roodt en Julian Smith
Sagteband
1 Januarie 1990
R110.00
Tydskrif inhoud:
Daniel Hugo: Die vernufpoësie van JC Steyn
Tom Gouws : Breytenbach se paradogma buitelyne van ‘n taalpoëtika
Louise Viljoen : Die parodie as bestekopname: ‘n Lesing van Breytenbach se Ballade van ontroue bemindes” in Yk.
BHJ van Niekerk: Die immigrant se wins uit leegte en verlies: Elisabeth Eybers se bundel Balans
Alida van der Merwe: Aspekte van die outeursvisie en outeurusintensie in Die eerste lewe van Adamastor van Andre P Brink
ELJ Venter : Verteller en hoofpersonasie in ‘n Ander land van Karel Schoeman
Mabel Rossouw: Taalhandelinge in
Riana Botha: Die jonkman in die jonkmanskas: Aantekeninge oor die homofiele kode in Die Jonkmanskas van Koos Prinsloo
HJ Pieters: Die Purgatoria-allusies in Die ambassadeur
HP van Coller : Redaksioneel
PH Roodt: Mededeling
HP van Coller: Medewers
1 in stock
Kernredaksie: Rialette Wiehahn, EC Britz, PH Roodt en Julian Smith
Sagteband
1 Januarie 1990