Description
Karroo Apteek
Geen datum – pryse is in pond wat ‘n aanduiding gee oor die ouderdom van die boekie
Klein sagtebandboeke stukkie van die voorblad wat op voorblad die verf afgetrek het
‘n Stukkie Africana
R90.00
So ietsie uit die ou dae…
In hierdie boekie word verskeie geneesmiddels vir verskeie siektes aangebied. Vir Asma gebruik Karroo Asma poeier. Vir hoes- en bors- en longkwale, gebruik Karroo hoesmiddel. Vir Huidsiektes gebruik Karroo Heelme salf…
Dit alles en nog heelwat ander middels was destyds te vinde in die Karroo Apteek, Markstraat, Middelburg KP.
2 in stock
Karroo Apteek
Geen datum – pryse is in pond wat ‘n aanduiding gee oor die ouderdom van die boekie
Klein sagtebandboeke stukkie van die voorblad wat op voorblad die verf afgetrek het
‘n Stukkie Africana