Description
Tafelberg
Vierde druk 1981
Hardeband sonder omslag maar mooi skets op voorblad boek in mooi toestand
R65.00
Kassie en Kaptein is ‘n lekkerlees spannende verhaal wat vanaf die begin tot die einde boei. Kassie en sy maats én die hond Kaptein sal lank deur die leser onthou word, want Kassie is nie sommer so ‘n seuntjie nie en Kaptein is baie beslis nie ‘n alledaagse brak nie. Het hy dan nie “koninklike” bloed in sy are nie?
Out of stock
Tafelberg
Vierde druk 1981
Hardeband sonder omslag maar mooi skets op voorblad boek in mooi toestand