Sale!

Ken op die kierie / PH Nortje

Original price was: R150.00.Current price is: R120.00.

In Ken op die kierie skryf Nortjé weer suiwer outobiografies. Wanneer hy dit het oor verleenthede in sy lewe, vind ons uit wat ‘n skoffel in ‘n fransdruifwingerd met die NG kerk te doen het, en koeellaers met vrouestudente en kanse op ‘n huwelik. Met kleur en geur vertel hy van die onvergeetlike vernedering doerie jare in Nagoena se Kloof toe hy en Aroeka bobbejane verras het.

Hy erken hy’s geneig om ingedagte te wees. Dit gee aanleiding tot ‘n nagmerrie met’n reusepak eksamenskrifte en tot die aand by die Baxter Teater toe vier wonderwerke met sy toegangskaartjies gebeur het. Oor laasgenoemde voorval het hy destyds nie gewaag om ‘n Huisgenoot-storie te skryf nie, want niemand sou hom glo nie…

Out of stock

SKU: BIO.RHE.001.11.23 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Tweede uitgawe 1998

Hardeband met stofomslag, geringe geweer op die omslag se hoeke maar inhoud soos