Donkerwater / P.H. Nortje

R80.00

Out of stock

SKU: FIKSIE.KLA.002/5/21 Category:

Description

Uitgewer: Tafelberg

Eerste druk 1964

Hardebandboek met gekleurd voorblad met mooi skets voorop boek, skimmelvlekkies op eerste skoon bladsy voor, boek nog binne in mooi en skoon toestand

Omslagontwerp en tekeninge Willem Jordaan.