Klawervyf /Steenberg, Elsabe

R110.00

1 in stock

SKU: JEUG.ALG.001/2/7/25 Category:

Description

JP van der Walt en seun

Derde druk 1979

Hardeband met mooi stofomslag, in skoon en netjiese toestand

Hierdie boek is bekroon met die eerste prys in JP van der Walt en Seun se landswye wedstryd vir oorspronklike jeugverhale – ongeveer in 1976 wanneer die boek in sy eerste druk verskyn het.