Description
Human & Rousseau
Datum: Eerste druk 1985
Hardebandboek met glansvoorblad, boek in puik en skoon toestand, voorblad se boonste hardeband puntjies effens gebuig
Fotografie: Peter Bouman
R170.00
Dikwels hoor ‘n mens die versugting: “Ai, ek is nou so lus vir boontjiesop (of melkkos of afval of bobotie of wat ook al!) soos my ouma dit gemaak het! Omdat so baie vreemde geregte hulle danksy moderne kommunikasiemedia in ons kookkuns kom tuis maak het, het baie van dié ouer erfgoed van ons half vergete geraak, die kuns om dit te berie vervaag…
Kom ons eet boerekos is die resultaat van jarelange navorsing deur Cecile Kemp. Sy het ou gunstelinge opgediep en dit aangepas by hedendaagse omstandighede deur duur bestanddele en tydsame gaarmaakmetodes tot die minimum te beperk, sy het resepte beproef en getoets weer hertoets en slegs die keur behou…
Out of stock
Human & Rousseau
Datum: Eerste druk 1985
Hardebandboek met glansvoorblad, boek in puik en skoon toestand, voorblad se boonste hardeband puntjies effens gebuig
Fotografie: Peter Bouman