Kom ons wen saam / Arnold Mol

R90.00

‘n Reeks van agt onderhoude met die skywer is in die radioprogram Vrouerubriek uitgesaai en sommige van die hoofstukke in hierdie boek is op dié reeks gebaseer.

Hierdie boek is bekend vir sy indeling van verskillende temperamentsverskille soos in die eerste deel van die boek en hanteer ook hoofstukke soos Gesamentlike besluitneming, Kommunikasie en Die sleutel tot huweliksgeluk,

Temperamentindeling is gedoen in 4 kategorieë nl:

Die Sanguiniese temperament
Die Choleriese temperament
Die Melankoliese temperament en die laaste
Die Flegmatiese temperament.

 

 

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.RON.028/4/20/23; NIE-FIKSIE.(B).MEP.001/1/12 Category:

Description

Femina Uitgewers

Dertiende druk 1991

Hardeband met mooi gekleurde glansomslag, eerste bladsy voorin boek uitgeskeur maar als nog mooi en netjies verder

Illustrasies deur Magda van Staden

Stofomslag deur Annette Stork

Voorwoord deur Dr. Louw Alberts