Kom speel in die natuur / Corrie Schoonraad

R85.00

Inhoud:

Besondere troeteldier, ‘n kraai
Die voël sonder nes, die kiewiet
Voëls wat op die water kan loop, die bleshoendertjie
Wegkruipertjie in die natuur – die stokinsek
Voëls wat geluidloos vlieg – die uil
Die beeste se vriende – Renostervoëltjie en die beesreier
Vir likkewaan se stert geskrik
Net ‘n mens kan ‘n kwaai geitjie wees – Kaapse Stekelkoggelmannetjie
Pas op! Hy spoeg in jou oog!  – Die rinkhals
Giftige slange – die mamba
Agtertand-slange
Slange sonder gif
Onskuldige skrikmaker – die hamerkop
Onskuldige ou Berghaan
Eensame kluisenaar – die skerpioen
Blitsie onder die klip- Sweepskerpioen en die Boekeskerpioen
Danie wen ‘n prys – Valluikspinnekop
Jagter met ‘n plan – Bosspinnekop
Vangstrikke en hofmakery – gatmakerspinnekop
Simbool van vrede – die bosduif
Kobus en die haarskeerder
Stadige ou reisiger na nêrens – die skilpad

 

 

Out of stock

SKU: KIN NIE-FIKSIE.JUN.023/10/19 Category:

Description

JP van der Walt en seun

Geen datum

Hardeband met mooi skets deur Oswald Gerber op die buiteblad, boek oorgetrek met kleefplastiek en stempels van vorige boekwinkel in boek

Swart en wit sketse deur Bertie