Koos Prinsloo: Verhale

R90.00

Koos Prinsloo maak sy debuut met Jonkmanskas in 1982. Met tussenposes van vyf jaar verskyn Die hemel help ons (1987) en Slagplaas (1992). In 1994, minder as ‘n jaar na die publikasie van Weifeling, sterf die skrywer in Johannesburg aan Vigs-verwante oorsake. Nou, vyf en twintig jaar na sy debuut, is al vier bundels van hierdie grensverskuiwende en dikwels omstrede skrywer weer beskikbaar.

Out of stock

SKU: FIKSIE.EXI.001/12/17 Category:

Description

Uitgegee deur Human & Rousseau

Eerste uitgawe in hierdie vorm 2008

Sagteband in splinternuwe toestand, punt van blad effens omgekrul