Kortverhale vir verkenning: ‘n Bloemlesing met onderrigvrae /Du Plessis, JNS

R70.00

‘n Bloemlesing met onderrigvrae. In hierdie verhaalbundel word elke teks opgevolg deur vrae wat so geprogrammeer is dat die leerling of student teen die einde oor genoeg insig en vaardigheid behoort te beskik om self ‘n kortverhaal analities aan te durf. Die bundel het 12 kortverhale deur verskillende bekende skrywers.

1 in stock

SKU: KOR.TBT.038/6/23 Categories: ,

Description

Uitgegee deur Perskor

Eerste uitgawe eerste druk  1986

Hardebandboek met mooi bruin en oranje voorblad