Kruisvuur / Adriaan Snyman

R95.00

Kruisvuur (1978) speel af tydens die diensplig jare en handel oor Gerhard, wat twyfel of hy die pas sal kan volhou as gevolg van sy asma. Sy dapperheid besorg eindelik aan hom ‘n medalje.

1 in stock

SKU: FIKSIE.ALG.002/7/7/21 Category:

Description

JP van der Walt en Seun

Tweede druk 1978]

Hardeband met stofomslag, waarop heelwat herstelwerk gedoen is, boek is binne nog soos nuut, alhoewel blaaie vergeel is, lyk dit of die boek nooit oopgemaak was nie.