Description
Daan Retief
Eerste uitgawe, eerste druk 1987
Hardeband in mooi toestand, kind se naam voorin boek geskryf in eie handskrif
Omslagontwerp en illustrasies deur Jeremy Grimsdell
R75.00
Met sy fyn genuanseerde illustrasies vol humor vir Lank lewe Leeuhart het Jeremy Grimsdell ‘n eerste prys verower in die HAUM-Daan Retief Uitgewrs illustrasieswedstryd in 1986.
Leeuhart se vuurtjie word doodgeblaas deur die monster Skrikkewaan. Saam met sy skarminkel van ‘n maat , Kalant, agtervolg Leeuhart vir Skrikkewaan en wat is sy verbasing groot toe hy ontdek dat dit al die tyd die getoorde Prinses Jasmyn is. Die skelm Kalant probeer vir Leeuhart verkul en so ampertjies is daar moles!
1 in stock
Daan Retief
Eerste uitgawe, eerste druk 1987
Hardeband in mooi toestand, kind se naam voorin boek geskryf in eie handskrif
Omslagontwerp en illustrasies deur Jeremy Grimsdell