Lied vir Sarah : lesse van my ma / Jonathan Jansen

R140.00

“Dit is onder Sarah se dak wat ek geleer het hoe om te lewe en waar sy ons sou leer hoe om te sterf. Onder daardie dak het ek die waarde daarvan geleer om onbaatsugtig te gee en hoe belangrik persoonlike dissipline is. Sarah het nie net gesê nie, sy het gewys.”

1 in stock

SKU: BIO.JDP.004/10/19 Category:

Description

Saam net Naomi Jansen,

Bookstorm,

Eerste uitgawe eerste druk 2017,

Hardebandboek met mooi omslag in nuwe toestand, handtekening van vorige eienaar op eerste binneblad

Vertaal uit Engels deur Desiré Homann