Ligloop as skoene te maklik pas / Hannes Visser

R200.00

“Die boek gee ‘n ander blik op hoe ons inligting verwerk, hoe maklik ons aannames maak en hoe maklik ons kommunikasie met onsself onderskat. In kort handel Ligloop, oor hoe ons ons eie werklikheid skep, dikwels deur aannames,” verduidelik Visser.

1 in stock (can be backordered)

SKU: NIE-FIKSIE.TVY.001-005/5/23/22 Categories: ,

Description

Turksvy Publikasies

Eerste uitgawe 2022

Illustrasies Ronell Lareman

Sagtebandboek splinternuut