M.E.R. 100 /Aucamp, Hennie en kie

R90.00

Elkeen van die medewerkers het oor M.E.R. geskryf om haar honderdste verjaarsdag te herdenk. “Hoe uiteenlopend die verskillende medewerkers se kontak met M.E.Rothman ook al blyk te wees, kom hierdie een waarheid by almal sterk na vore: Hier is ‘n besondere mens met ‘n heel besondere,  onmiskenbare invloed op elkeen met wies sy in aanraking kom.” – Die uitgewer se voorwoord in die boek.

1 in stock

SKU: BIO.TBT.034/5/23 Category:

Description

Tafelberg

Eerste druk 1975

Hardebandboek met omslag maar ‘n stukkie van die bokant van die omslag is afgeskeur en ook aan die onderkant van die omslag

Boek is egter binne skoon en netjies asof glad nie gebruik is nie

Medewerkers wat saam met Hennie Aucamp die boek saamgestel het, is: Audrey Blignault, Elize Botha, Alba Bouwer, G Dekker, Tol de Villiers, LW Hiemstra, Hendrien Lambrechts, WEG Louw, Recht Malan, Elise Muller en Erika Theron.

 

Die houtskooltekening van M.E.R. op die stofomslag is afgedruk met die erkenning van kunstenaar Jean Welz