Maak self u klere / J.M.E. Rutten

R80.00

Alles en nog wat jy wil weet van naaldwerk, verskillende stiksels, terminologie, nate, stryk en pars, keuse van stof (materiaal) en snit met patrone en nog baie meer oor kleremaak.

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.ALG.067/4/20 Category:

Description

Central News Agency

Hardeband boek nog in puik toestand met miroen voorblad

Biblioteek vir die vrou-reeks