Martha: ‘n Verhaal oor Martha Solomons, Countess of Stamford /Rust, Winnie

R200.00

‘n Verhaal oor Matha Solomons, Countess of Stamford.

Martha Solomons is ’n eenvoudige vrou, die dogter van ‘n vrygestelde slaaf. Harry Grey is ’n  gewese priester uit die Britse adelstand, wat weens wangedrag na die Kaapkolonie van die middel-negentiende eeu gestuur word. In die dorre Namakwaland kruis hulle paaie en ontstaan daar ’n  liefdesband wat hulle deur die kontrasterende landskappe van hulle lewens bybly. Martha is hulle meesleurende verhaal.

 

2 in stock (can be backordered)

SKU: BIO.PRO.(NUUT).001/2/20; BIO.PRO.002(B)/2/20 Categories: , Tags: ,

Description

Uitgewer: Hemel & See Boeke

Eerste uitgawe eerste druk  2004

Sagteband met lekker harder voorblad met los flap wat invou, 222 bladsye, splinternuut bestel

Kategorie: Historiese roman