Description
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Tweede uitgawe, eerste druk 2005
Toestand: Sagteband in mooi en skoon toestand, stukkie van die binneblad is uitgeknip waar ‘n naam waarskynlik geskryf was
R80.00
In hierdie bundel jeugherinneringe roep Engela van Rooyen ‘n pionierstryd op wanneer sy van haar voorouers vertel. Dit was na die drooge van 1896-’97 toe die NG Kerk ‘n reddeingsoord vir verarmdes op Kakamas geskep het: ‘n arbeidskolonie in ‘n hullende wildernis. ‘n Tyd van armoede en ‘n verbete stryd om te oorleef. Maar ook van ‘n blyheid van siel. As kind in die veertigerjare kan sy klaarspeel met swaarkry, want soos ‘n wyse Jood uit daardie geweste gesê het: “Elke kiend word gebord miet sy eie blerrie siekspens.”
1 in stock
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Tweede uitgawe, eerste druk 2005
Toestand: Sagteband in mooi en skoon toestand, stukkie van die binneblad is uitgeknip waar ‘n naam waarskynlik geskryf was