Description
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 1969
Hardeband met stofomslag wat met kleefplastiek vasgeplak is aan boek, naam van vorige eienaar voorin geskryf
op twee van die voorste titelbladsye met rooipen krabbelmerke sowel as op eerste bladsye van die teks boek verder skoon en netjies