Mio, my Mio / Astrid Lindgren

R80.00

Mio, my Mio is die verhaal van die weeskind Bo Vilhelm Olsson van Stockholm in Swede. Hy ontsnap op wonderbaarlike wyse uit sy liefdelose pleeghuis na die Land van die Verte. Hier kry hy sy eie vader die koning, en Bo Vilhelm Olsson word prins Mio.

Sy nuwe tuiste is ‘n sprokieswêreld waar almal vriendelik is – ‘n seunsparadys waar Mio en sy beste maat, Jum-Jum, rondbaljaar op Miramis, die wit perd met die goue maanhare. Maar duisende jare al wat daar ‘n groot gaak op prins Mio: hy moet sy pa die koning se ryk verlos van die ridder Kato, wat kindertjies ontvoer na die Land Daarbuite en hulle betower…

 

 

Out of stock

SKU: JEUG.EBE.153/8/22 Categories: ,

Description

Human & Rousseau

Eerste Afrikaanse vertaling 1966

Hardeband met verweer op hoeke en kante, plakker op rugkant en vlekke en merke op voor en agterblad, geplak aan voorste en agterste binneblad vir stewigheid

Oorspronklike titel: Mio, min Mio – 1954

Afrikaanse vertaling: Len Strydom