Description
Afrikaanse Pers-Boekhandel
Vierde druk 1969
Hardeband met mooi voorblad met Milla Louw in die rol van Hanna op die voorblad, ligte skoolstempel op binneblad
R55.00
Moeder Hanna is op 11 Mei 1959 die eerste keer in ‘n beroepsopvoering aangebied deur N.T.O. in die Kamertoneel, Pretoria. Die regie is waargeneem deur die skrywer en die rolverdeling was soos volg:
Oupa – Siegfried Mynhardt
Maria – Lynette Kotze
Hanna – Milla Louw
Bart – Jan Bruijns
Ouboeta – Johan Malherbe
Soldate – Piet Bezuidenhout en Douglas Winn
2 in stock
Afrikaanse Pers-Boekhandel
Vierde druk 1969
Hardeband met mooi voorblad met Milla Louw in die rol van Hanna op die voorblad, ligte skoolstempel op binneblad